
SWARTHEUWEL
Trou - Kuier - Slaap
%20Swartheuwel%205%20eenhede.jpg)
MEER OOR ONS


Swartheuwel is 10km buite Elandsbaai. Ons het' n ou stoor omskep in 'n saal en 5 Selfsorg eenhede. Ons grootste bate is verseker die beeldskone uitsig oor die Verloren vlei.
Op ons groot grasperk kan kinders sorgeloos speel en paartjies verewig trou beloof aan mekaar.
​
Kom ervaar ware plattelandse etiket en gasvryheid. Kom trou in ons stoor, kom slaap in ons beddens, kom kuier op ons stoep en kom omsingel jouself met Sandveld natuur en laat jou siel weer huis toe kom.
​

ONS KAMERS
ONS FUNKSIES
Ons saal kan tot 130 gaste gemaklik akkommodeer.
​
​


Kombuis
Die Kombuis is toegerus met die basiese geriewe (Stoof, Yskas, Vrieskas, mikrogolf, Urn, wasbakke en werksoppervlaktes). Ons maak nie self kos nie, maar kan verwysings gee van uitstekende plaaslike spyseniers
Saal
Die saal beskik oor die volgende: Ronde tafels, lang tafels, plastiek stoele, hout bankies, groot borde, klein borde, sop/poeding bakkies, koffie bekers, teelepels, messe, vurke, lepels.
Badkamers
Mans en Dames Badkamers
Elmarie Louw Fotografie
http://elmarielouw.wixsite.com/mysite
10% aflag op foto pakkette by Swartheuwel troues!
GALLERY








Dinge om te doen in die area
Swem en Hengel
Gaste by Swartheuwel het ook toegang tot die Verloren Vlei vir Hengel en Afkoel
Voël kyk
Verlorenvlei is bekend vir die groot verskeidenheid voëls wat daar voorkom.
Farmers Market (Lambertsbaai)
Elke laaste Saterdag van die maand is daar 'n heerlike mark by Steenbokfontein (40km vanaf Swartheuwel)
Restaurante
Vensterklip - 5km
Witmosselpot - 10km
Elandsbaai Hotel - 10km
Blomme
Veldblomme in die Lente.
4x4 Roetes
​
The Dunes - Lambertsbaai


